Mary Wickes

Mary Wickes
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Mary Isabella Wickenhauser
Geboorte (1910-06-13)13 Junie 1910
Sterfte 22 Oktober 1995 (op 85)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1934–1995
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mary Wickes (13 Junie 1910 – 22 Oktober 1995) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente White Christmas (1954), Sister Act (1992), Sister Act 2: Back in the Habit (1993), en The Hunchback of Notre Dame (1996).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne